Sermon 001

Om te dien, of om te ontvang

31 May 2025 · Eksodus 20 · Jesaja 44

What it means to serve, and what it looks like to serve our Father. The Hebrew word עָבַד (avad) means both to work and to serve, and the first commandment leaves no room for other elohim. In Afrikaans.

Scripture Read in This Teaching

  • Isa 44:9
  • Isa 44:10

Transcript

Inleiding

Ons leer van Yeshua, ons Messias in die manier way Hy leef hier op aarde tydens Sy bediening dat ons wanneer ons begin lewe met Hom wat binne ons kom woon het en ‘n verandering kom laat plaasvind het in ons binneste, dat ons Elohim moet dien met alles wat in ons is.

Die woord dien in Hebreeus is עָבַד wat die volgende kan beteken:

Om te werk

Om te dien

Hoekom is die eerste gebod van Elohim so duidelik, dat ons GEEN ander Elohim mag he nie?

Daar is baie om te leer deur net te kyk wat in die skrif staan, en wanneer Vader dit beklemtoon in die skrif. Wanneer ons die 10 gebooie lees, sien ons dat die heel eerste gebod daaroor gaan dat ons GEEN ander Elohim voor יהוה mag bring nie.

Mense se lewens is gevul met allerhande ander gode wat die plek van Elohim in neem, en Vader se teenwoordigheid in mense se lewens nie bestaan nie. Voorbeelde van hierdie ander gode sluit die volgende in:

Beroepe

Idols (Musiek, Pastore, Mense naby ons)

aardse besittings,

stokperdjies,

sport,

pornografie,

TV

Drank

losbandigheid

geld

Elohim haat hierdie dinge:

Isa 44:9Those who make an idol, all of them are emptiness, and their delights do not profit. And they are their own witnesses; they neither see nor know, so that they are put to shame.
Isa 44:10Who would form a mighty one or cast an idol that is of no value?

Vader wil gedien word. Hy wil he dat elkeen van ons Hom onvoorwaardelik loof, prys en eer. Wanneer ons in selfregverdiging lewe waar ons alles wat in die skrifte staan verdraai om ons eie krom en verdraaide agendas te beaam, moet ons weet dat daar een of ander afgod in ons lewe is wat ons weerhou om Vader se salwing te ontvang.

Die kerk sisteem het die ware aanbidding vir Elohim verwoes, inteendeel het die vyand deur die kerk sisteem ons ALMAL kom kontamineer en ons lewens kom besoedel deur die begeerlikhede van Babylon in ons binneste te kom verhef het bo die aanbidding van ons hemelse Vader.

Die mensdom het mense geword wat gedien wil word, instede van om te dien. As jy vir iemand vandag wie in die kerk sisteem is vertel dat hy sy lewe moet lewe om Vader te dien, skrum hulle weg daarvan en sal regverdiging gaan soek in die skrif en die konteks van die skrif sodoende dan te verdraai om hierdie agenda te verdraai.

Mense wie Vader nie wil dien volgens Sy instruksies nie, lewe in wetteloosheid, en doen die ongeregtigheid:

Mat_7:23 “And then I shall declare to them, ‘I never knew you, depart from Me, you who work lawlessness!

Paulus skryf hier baie duidelik dat ons in regverdigheid moet wandel:

Rom_6:19 I speak as a man, because of the weakness of your flesh. For even as you did present your members as servants of uncleanness, and of lawlessness resulting in lawlessness, so now present your members as servants of righteousness resulting in set-apartness.

Om in regverdigheid te wandel, kan slegs gedoen word as ons wie se standaard volg? Die land se standaard? Die pastoor se standaard? Jou vriend of ma of pa se standaard? Slegs die standaard wat ons Skepper gestel het, is die regte standaard en ons moet Vader dien deur hierdie standaard ons eie standaard ook te maak.

Hoe lyk dit om ons Vader te dien?

My Response: Hear and Do

What will I put into practice from this teaching?

Keep Listening

Hear every teaching as it is released, in your preferred podcast app or right here on the site.